Frederik VI van Denemarke

Frederik VI
Koning van Denemarke en Noorweë

Tydperk Denemarke
13 Maart 18083 Desember 1839
Noorweë
13 Maart 180817 Mei 1814
Voorganger Denemarke
Christiaan VII
Noorweë
Christiaan VII
Opvolger Denemarke
Christiaan VIII
Noorweë
Christiaan Frederik
Huis Oldenburg
Vrou Marie van Hesse-Kassel
Vader Christiaan VII
Moeder Caroline Matilda van Groot-Brittanje
Gebore (1768-01-28)28 Januarie 1768, Kopenhagen
Oorlede 3 Desember 1839 (op 71), Kopenhagen

Frederik VI (28 Januarie 1768 - 3 Desember 1839) was van 13 Maart 1808 tot 3 Desember 1839 koning van Denemarke en van dieselfde tyd tot 7 Februarie 1814 koning van Noorweë. Van 1784 tot met sy troonbestyging het hy as regent opgetree in die tyd van sy pa se geestesongesteldheid. Hy was toe bekend as die "kroonprinsregent". Sy leuse was Gud og den retfærdige sag ("God en die regverdige saak"). Sedert sy bewind het Deense konings ’n Deense leuse gekies in plaas van een in Latyn soos voorheen.[1][2]

  1. "British Survey Handbooks, Denmark". Besoek op 21 Desember 2015.
  2. "kronprinsregent" (in Noors). Store norske leksikon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 4 November 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search